Verskeie opposisieleiers is in Tanzanië in hegtenis geneem nadat die huidige president, John Magufuli op 28 Oktober vir ’n verdere vyf jaar as president verkies is. Die betroubaarheid van die verkiesingsuitslae word betwyfel, omdat die 84% stemme wat Magafuli gekry het, volgens kenners bedenklik hoog is. Die hoof-opposisieleier, Tundu Lissu, het gesê dat hy die…
READ MORE