DENEMARKE – EERSTE EU-LAND WAT VERBLYFPERMITTE VAN SOMMIGE SIRIËRS HERROEP

. by

Denemarke is die eerste Europese land wat die hernuwing van verblyfpermitte vir Siriese vlugtelinge weier, op grond daarvan dat sommige dele van Sirië veilig genoeg is om na toe terug te keer. Die hernuwing van ten minste 189 Siriërs se tydelike verblyfpermitte is geweier vanweë ’n verslag wat sê dat die veiligheidsituasie in Sirië “aansienlik…

READ MORE

COVID-19: JORDANIË WORD EERSTE LAND OM VLUGTELINGE IN TE ENT

. by

Volgens die VN het Jordanië die eerste land geword wat VN-geregistreerde vlugtelinge by sy COVID-inentingsplan ingesluit het. Raia Alkabasi, ’n Irakkese vlugteling, is heel eerste deur Jordanië se departement van gesondheid ingeënt. Volgens die VN se hoëkommissariaat vir vlugtelinge (VNHKV), het 51 uit die 90 lande wat tans entstowwe ontwikkel, hulle daartoe verbind om vlugtelinge…

READ MORE

AL-SHABAAB LOODS MEER AANVALLE IN SOMALIË IN AANLOOP TOT 2021-VERKIESING

. by

Die fundamentalistiese Islamitiese groep, Al-Shabaab,maak aanspraak op verantwoordelikheid vir ’n aanval waarin minstens agt mense op Vrydag, 27 November, in die Somaliese hoofstad, Mogadishu, dood is. Die groep het ’n gewilde roomyswinkel, wat deur toeriste en regerings amptenare besoek word, gebombardeer en beweer dat die aanval “suksesvol en bedrewe uitgevoer is”. Dié bomaanval is op…

READ MORE

E.U. EN TURKYE BEREIK DOOIEPUNT TERWYL GRIEKELAND VLUGTELINGE TOEGANG WEIER

. by

Duisende migrante en vlugtelinge is tussen die grense van Turkye en Griekeland vasgevang nadat die Turkse president Recep Tayipp Erdogan verlede week aangekondig het dat die pad na Europa oop is. Griekeland se grens word egter beskerm deur doringdraad en die onlustepolisie wat met traangas gewapen is. Die Griekse premier, Kyriakos Mitsotakis, het gesê dat…

READ MORE