NIGER IS HOOPVOL OP ’N VREEDSAME MAGSOORDRAG NA AFLOOP VAN VERKIESING

. by

Stemme word steeds getel na afloop van Niger se tweede rondte verkiesings in dié land se vyfde presidensiële verkiesing. In die huidige stemtellery, het Mohamed Bazoum vroeg reeds ’n voorsprong op die voorheen onttroonde Mahamane Ousmane (1993-1996) gekry. Bazoum is die gunsteling om die verkiesing te wen, aangesien hy ’n oorwinning van 39,3% in die…

READ MORE

SELFMOORDBOMAANVALLER EN GEWAPENDES VAL DORPIE IN KAMEROEN AAN

. by

’n Aanval, wat aan die terreurgroep Boko Haram toegeskryf word en waarin minstens 12 mense dood is, is op 8 Januarie op die Mozogo-nedersetting in die noordelike streek van Kameroen uitgevoer. Na berig word het Boko Haram-vegters die dorpie geplunder en sporadies skote afgevuur. Die inwoners het noodgedwonge na ’n park gevlug, waar ’n selfmoordbomaanvaller…

READ MORE

AL-SHABAAB LOODS MEER AANVALLE IN SOMALIË IN AANLOOP TOT 2021-VERKIESING

. by

Die fundamentalistiese Islamitiese groep, Al-Shabaab,maak aanspraak op verantwoordelikheid vir ’n aanval waarin minstens agt mense op Vrydag, 27 November, in die Somaliese hoofstad, Mogadishu, dood is. Die groep het ’n gewilde roomyswinkel, wat deur toeriste en regerings amptenare besoek word, gebombardeer en beweer dat die aanval “suksesvol en bedrewe uitgevoer is”. Dié bomaanval is op…

READ MORE

TWEE ONTPLOFFINGS IN FILIPPYNE SE OPSTANDIGE SUIDELIKE STREEK

. by

Minstens 15 mense is dood en verskeie gewond, in twee ontploffings op Maandag, 21 Augustus, in die stad Jolo, in die suide van die Filippyne. Die eerste ontploffing het omstreeks twaalf uur die middag plaasgevind. ’n Tweede bom het ontplof terwyl veiligheidsmagte die gebied beveilig het. Agt veiligheidsmaglede, ses burgerlikes en die bomdraer is in…

READ MORE

STREEKSLEIERS VRA ‘PLAN VAN AKSIE’ TEN OPSIGTE VAN OPSTAND IN MOSAMBIEK

. by

Suider-Afrikaanse leiers het hulle op Maandag 17 Augustus daartoe verbind om die Mosambiekse regering in die stryd teen die opstand in die Cabo Delgado provinsie te ondersteun. Hulle het egter geen spesifieke besonderhede gegee oor watter praktiese of militêre hulp hulle sal verleen nie. Die Islamitiese groep Ahlu Sunna Wal Jama of Ansar al-Sunna (wat…

READ MORE