STREEKSLEIERS VRA ‘PLAN VAN AKSIE’ TEN OPSIGTE VAN OPSTAND IN MOSAMBIEK

. by

Suider-Afrikaanse leiers het hulle op Maandag 17 Augustus daartoe verbind om die Mosambiekse regering in die stryd teen die opstand in die Cabo Delgado provinsie te ondersteun. Hulle het egter geen spesifieke besonderhede gegee oor watter praktiese of militêre hulp hulle sal verleen nie. Die Islamitiese groep Ahlu Sunna Wal Jama of Ansar al-Sunna (wat…

READ MORE

RAMAPHOSA VERKLAAR KORONAVIRUS A NASIONALE RAMP

. by

Suid-Afrika se president, Cyril Ramaphosa, het op Sondag 15 Maart die land oor die koronavirus-uitbraak toegespreek. Hy het gesê dit is ’n ernstige noodgeval wat ’n blywende invloed op die ekonomie sal hê. Hy het ’n aantal streng maatreëls aangekondig om Suid-Afrikaners te beskerm en om die virus se invloed op die samelewing te verminder….

READ MORE

2020 STAATSREDE VERTRAAG DEUR EFF-ONTWRIGTING

. by

Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa se staatsrede is verlede week Donderdag uitgestel, na bykans ’n uur se ontwrigting deur die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF). Die president kon slegs sy toespraak lewer nadat EFF-lede vrywillig die palement verlaat het. Ramaphosa het ’n aantal kwessies uitgelig, maar ’n groot deel van die mediadekking fokus op die optrede van…

READ MORE