NEGE DOOD IN HOTELAANVAL IN SOMALIESE HOOFSTAD

. by

’n Selfmoord-motorbomaanval, gevolg deur ’n skietgeveg tussen die Al-Kaïda-gekoppelde Islamitiese groep Al-Shabaab en Somaliese veiligheidsmagte, het op Sondag, 31 Januarie, tot nege sterftes gelei, van wie vier opstandelinge was. Dié skermutseling het in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe, by die Hotel Afrik plaasgevind. Dié hotel staan ​​bekend as ’n vergaderplek vir Somaliese regeringsamptenare. ’n Plaaslike polisiekaptein…

READ MORE

AL-SHABAAB LOODS MEER AANVALLE IN SOMALIË IN AANLOOP TOT 2021-VERKIESING

. by

Die fundamentalistiese Islamitiese groep, Al-Shabaab,maak aanspraak op verantwoordelikheid vir ’n aanval waarin minstens agt mense op Vrydag, 27 November, in die Somaliese hoofstad, Mogadishu, dood is. Die groep het ’n gewilde roomyswinkel, wat deur toeriste en regerings amptenare besoek word, gebombardeer en beweer dat die aanval “suksesvol en bedrewe uitgevoer is”. Dié bomaanval is op…

READ MORE