GEWELD DUUR VOORT IN NOORD-IERLAND ONDANKS POGINGS OM ONLUSTE TE BEËINDIG

. by

Gewelddadige onluste in stede in Noord-Ierland – waaronder Belfast, Carrickfergus, Ballymena en Newtownabbey – duur sedert 30 Maart voort. Die onrus het hoofsaaklik uit lojalistegemeenskappe en protestantse gebiede, waar die “Noord-Ierse-protokol” – deel van die Brexit-verdrag – sterk betwis word omdat dit hul verhouding met Groot-Brittanje belemmer. As deel van die ooreenkoms is ’n nuwe…

READ MORE

BETOGERS IN MIANMAR EIS DEMOKRASIE IN AANLOOP TOT ASEAN-GESPREKKE

. by

Broenei, die voorsitter van die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies (Asean) het op Maandag 5 April versoek dat ’n vergadering in Jakarta belê moet word om ’n “onderhandelde oplossing” vir die voortdurende onrus in Mianmar te probeer vind. Hierdie versoek deur Broenei is die mees onlangse deur ’n lid van dié vereniging van tien lande, wat…

READ MORE

CHINA SE VOORGESTELDE VEILIGHEIDSWET LEI TOT HERNUDE PROTESAKSIE IN HONGKONG

. by

Protesoptogte het weer in Hongkong uitgebreek nadat Beijing ’n wetsontwerp op nasionale veiligheid bekendgestel het, wat die soewereiniteit van Hongkong kan bedreig. Die wet sal Beijing in staat stel om intelligensie-agentskappe in Hongkong te vestig, met die doel om “afstigting, ondermyning en terroriste-aktiwiteite” teë te werk. Die Chinese minister van veiligheid, John Lee, voer aan…

READ MORE