MOSAMBIEK EN TANZANIË KOM OOREEN OM EKSTREMISTE-GROEP GESAMENTLIK TE BEVEG

. by

Die Mosambiekse staatsmedia het berig dat ’n ooreenkoms met die naburige Tanzanië aangegaan is om die groeiende Islamititiese ekstremisme, wat beide lande nadelig beïnvloed, te beveg. Polisiehoofde van albei lande het in die Tanzaniese stad, Mtwara, vergader om met  ’n strategie, oor hoe om die toenemende geweld, wat reeds honderde lewens in albei lande geëis…

READ MORE

STREEKSLEIERS VRA ‘PLAN VAN AKSIE’ TEN OPSIGTE VAN OPSTAND IN MOSAMBIEK

. by

Suider-Afrikaanse leiers het hulle op Maandag 17 Augustus daartoe verbind om die Mosambiekse regering in die stryd teen die opstand in die Cabo Delgado provinsie te ondersteun. Hulle het egter geen spesifieke besonderhede gegee oor watter praktiese of militêre hulp hulle sal verleen nie. Die Islamitiese groep Ahlu Sunna Wal Jama of Ansar al-Sunna (wat…

READ MORE