BETOGERS IN MIANMAR EIS DEMOKRASIE IN AANLOOP TOT ASEAN-GESPREKKE

. by

Broenei, die voorsitter van die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies (Asean) het op Maandag 5 April versoek dat ’n vergadering in Jakarta belê moet word om ’n “onderhandelde oplossing” vir die voortdurende onrus in Mianmar te probeer vind. Hierdie versoek deur Broenei is die mees onlangse deur ’n lid van dié vereniging van tien lande, wat…

READ MORE

MASSABETOGINGS DUUR VOORT IN DIE NADRAAI VAN STAATSGREEP IN MIANMAR

. by

In weerwil van die militêre staatsgreep, het pro-demokrasie betogings op 8 Februarie in Mianmar voortgeduur. Mianmar se weermag, ook die Tatmadaw genoem, het die land se onlangs verkose leiers in aanhouding geneem. Aung San Suu Kyi, die eerste minister, is ook onder die aangehoudenes. Die bewind is aan generaal Min Aung Hlaing oorgedra, wat toe…

READ MORE

V.N. VRA VIR EMPATIE NÁ STERFTES IN ROHINGYA-SEERAMP

. by

Die V.N. het barmhartigheid bepleit vir Rohingya-vlugtelinge uit Mianmar wat dringend skuiling soek nadat die boot waarin hulle vir bykans twee maande op see was, in die Baai van Bengale gesink het. Minstens 30 mense het volgense berigte in dié ramp gesterf. Bangladesh se kuswag het ’n verdere 396 verhongerde vlugtelinge uit die vaartuig gered….

READ MORE