COVID-19-ENTSTOWWE “Merk van die dier” of God se voorsienigheid?

. by

Deur Gustav Krös (*op 20 Januarie hersien ter verdere toeligting) Die afgelope maand is COVID-19-entstowwe druk bespreek, veral sedert die Pfizer/BioNTech-entstof op 11 Desember 2020 goedgekeur is vir gebruik in Amerika. Die debat oor die gebruik van ’n COVID-19-entstof al dan nie, was reeds ’n algemene gesprekspunt nog vóórdat die eerste entstof goedgekeur is. Toe…

READ MORE

COVID-19: JORDANIË WORD EERSTE LAND OM VLUGTELINGE IN TE ENT

. by

Volgens die VN het Jordanië die eerste land geword wat VN-geregistreerde vlugtelinge by sy COVID-inentingsplan ingesluit het. Raia Alkabasi, ’n Irakkese vlugteling, is heel eerste deur Jordanië se departement van gesondheid ingeënt. Volgens die VN se hoëkommissariaat vir vlugtelinge (VNHKV), het 51 uit die 90 lande wat tans entstowwe ontwikkel, hulle daartoe verbind om vlugtelinge…

READ MORE

ONVERSETLIKE PAKISTANSE GODSDIENSTIGE LEIER KHADIM RIZVI STERF

. by

Tienduisende mans het op 22 November in Lahore byeengekom vir die begrafnis van die onversetlike Pakistanse godsdienstige leier, Khadim Hussain Rizvi. Die oorsaak van sy dood is nie bekend gemaak nie. Die 54-jarige Rizvi is Donderdag, 19 November, oorlede nadat hy ’n hoë koors en asemhalingsprobleme gehad het. Hy het nie ’n COVID-19-toets ondergaan nie…

READ MORE

WITHUIS DEUR VLAAG COVID-INFEKSIES GETREF

. by

Slegs vier weke vóór die Amerikaanse verkiesing, het ’n vlaag COVID-19-infeksies die Withuis getref. Amerika se president, Donald Trump, is Vrydag, 2 Oktober, gehospitaliseer. Ten minste 17 mense (naby-kennisse van die president óf mense wat geleenthede in die Withuis bygewoon het), het positief getoets vir die koronavirus. Intussen probeer mediese personeel die kerngroep onder die…

READ MORE

VLUGTELINGKAMP OP GRIEKSE EILAND BRAND AF EN LAAT 13,000 DAKLOOS

. by

Ná die berugte en oorvol vlugtelingkamp, Moria, op die Griekse eiland Lesbos, in die brande van 8 en 9 September in puin gelê is, moes duisende asielsoekers noodgedwonge in die opelug slaap. Amptenare het gesê die brande is met opset gestig deur kampinwoners wat kwaad was oor kwarantyn- en isolasie-maatreëls wat ingestel is nadat 35…

READ MORE

INDIË: TWEEDE HOOGSTE AANTAL COVID-19 INFEKSIES TER WÊRELD

. by

Sedert Maandag, 7 September, is Indië die land met die tweede hoogste aantal COVID-19 gevalle ter wêreld. Dit volg op ’n bykomende bykans half-miljoen gevalle gedurende die voorafgaande week. Indiese gesondheidsowerhede het gesê die totale aantal infeksies het die 4.2 miljoen kerf verbygesteek en daarmee Brasilië se getalle oortref. Slegs Amerika het meer infeksies as…

READ MORE

ROOI-KRUIS IN NOORD-KOREA AKTIVEER RAMPBESTUURSPLAN

. by

Die Rooi-Kruis het meer as 43,000 vrywilligers in Noord-Korea opgelei om kritiese noodhulp te verleen, ná die Opperleier Kim Jong-un verlede maand ’n noodtoestand aangekondig het. Die vrywilligers sal toegang tot al nege Noord-Koreaanse provinsies hê – ’n reg wat aan geen ander organisasie gegee word nie. Hulle sal behulpsaam wees in  vloedgeteisterde gebiede, asook…

READ MORE

AFGANISTAN EN PAKISTAN HAAKS OOR GRENSKONFLIK

. by

Minstens 15 Afgaanse burgerlikes is dood en nog 80 beseer, toe Pakistanse magte op 30 Julie met swaar artillerie oor die grens gevuur het, in een van die hewigste skermutselings tussen dié twee lande die afgelope jare. Die aanval is deur betogings aan beide kante van die grens voorafgegaan, nadat Pakistan, in ’n poging om…

READ MORE

KORONAVIRUS LEI TOT DRAMATIES AFGESKAALDE HADJ

. by

Slegs 1,000 mense sal vanjaar toegelaat word om aan die Hadj – die Moslem-reis na Mekka – deel te neem  terwyl Saoedi-Arabië steeds met die koronavirus stoei. Dié jaarlikse pelgrimstog bring gewoonlik miljoene Moslems na Mekka, Islam se heiligste plek. Die weeklange viering verdien jaarliks gemiddeld ​ $12-miljard vir die Saoediese ekonomie. Vanjaar is die…

READ MORE

BRASILIË: NUWE COVID-19 BRANDPUNT BEDREIG KWESBARE INHEEMSE GEMEENSKAPPE

. by

Brasilië het die wêreld se tweede grootste brandpunt van COVID-19-gevalle geword, aangesien Suid-Amerika as die nuwe virus-episentrum na vore getree het. Die jongste verslae uit São Paulo toon aan dat Brasilië nou meer as 360,000 bevestigde gevalle het. Ten spyte van die konstante styging in gevalle, het Brasilië se president, Jair Bolsonaro, besluit om dele…

READ MORE