TANZANIESE REGERING SLAAN TOE OP OPPOSISIE NÁ BETWISDE VERKIESING

. by

Verskeie opposisieleiers is in Tanzanië in hegtenis geneem nadat die huidige president, John Magufuli op 28 Oktober vir ’n verdere vyf jaar as president verkies is. Die betroubaarheid van die verkiesingsuitslae word betwyfel, omdat die 84% stemme wat Magafuli gekry het, volgens kenners bedenklik hoog is. Die hoof-opposisieleier, Tundu Lissu, het gesê dat hy die…

READ MORE

TANZANIAN GOVERNMENT CRACKS DOWN ON OPPOSITION AFTER DISPUTED ELECTION

. by

Several opposition leaders were arrested in Tanzania after the 28 October presidential election gave incumbent John Magufuli five more years in power. The integrity of the election was called into question as Mr Magufuli received 84% of the vote, which is suspiciously high, according to experts. Main opposition leader Tundu Lissu said he would not…

READ MORE

TANZANIESE COVID-19 LABORATORIUMHOOF GESKORS, PRESIDENT BEVRAAG-TEKEN DATA

. by

Tanzanië se president, John Magufuli, het die wetenskaplike wat aan die hoof van toetsing vir die koronavirus gestaan het, geskors – dít nadat monsters van nie-menslike oorsprong positief vir die virus getoets het. ’n Taakspan, bestaande uit tien persone, is aangestel om die laboratorium te ondersoek vir twyfelagtige ondersoekmetodes. Magufuli is vroeër erg gekritiseer omdat…

READ MORE

TANZANIA COVID-19 LAB HEAD SUSPENDED, PRESIDENT QUESTIONS DATA

. by

The president of Tanzania, John Magufuli, has suspended the head scientist in charge of coronavirus testing after samples from non-human sources came back positive. A 10-person task force was appointed to investigate the laboratory, citing compromised methods of testing samples. Mr Magufuli has faced criticism for downplaying the effect of COVID-19 in Tanzania. Opposition chairman,…

READ MORE