VN DOEN DRINGENDE BEROEP OP LANDE OM 27,000 “IS-KINDERS” UIT SIRIË TE REPATRIEER

. by

Die VN se hoof van teen-terrorism, Vladimir Voronkov, het lidlande dringend versoek om 27,000 kinders, wat in ’n vlugtelingkamp in die noord-ooste van Sirië gehuisves word, te repatrieer. Die kinders, waarvan die meeste uit families van die Islamitiese Staat (IS) kom, woon in haglike omstandighede in Al Hol, Sirië, se grootste vlugtelingkamp. Daar is kinders…

READ MORE

TWEE ONTPLOFFINGS IN FILIPPYNE SE OPSTANDIGE SUIDELIKE STREEK

. by

Minstens 15 mense is dood en verskeie gewond, in twee ontploffings op Maandag, 21 Augustus, in die stad Jolo, in die suide van die Filippyne. Die eerste ontploffing het omstreeks twaalf uur die middag plaasgevind. ’n Tweede bom het ontplof terwyl veiligheidsmagte die gebied beveilig het. Agt veiligheidsmaglede, ses burgerlikes en die bomdraer is in…

READ MORE

STREEKSLEIERS VRA ‘PLAN VAN AKSIE’ TEN OPSIGTE VAN OPSTAND IN MOSAMBIEK

. by

Suider-Afrikaanse leiers het hulle op Maandag 17 Augustus daartoe verbind om die Mosambiekse regering in die stryd teen die opstand in die Cabo Delgado provinsie te ondersteun. Hulle het egter geen spesifieke besonderhede gegee oor watter praktiese of militêre hulp hulle sal verleen nie. Die Islamitiese groep Ahlu Sunna Wal Jama of Ansar al-Sunna (wat…

READ MORE

ISLAMITIESE STAAT LOODS AANVAL OP IRAKKESE BURGERMAGLEDE

. by

Oorblyfsels van die Islamitiese Staat (IS) in Irak toon tekens van herlewing: Hulle buit die koronavirus-inperkings, onttrekking van koalisietroepe en politieke geskille uit om dodelike aanvalle uit te voer. Die dodelikste aanval tot dusver het in die vroeë oggendure van Saterdag 2 Mei, net noord van Bagdad plaasgevind, wat die lewens van 10 Irakkese soldate…

READ MORE