IRAK EN IRAN KOM IN HOËVLAK SAMESPREKINGS OOREEN OM BANDE TE VERSTERK

. by

Irak en Iran het ooreengekom om na beter bilaterale betrekkinge te streef. Dít volg op samesprekings tussen die Irakkese minister van buitelandse sake, Fuad Hussein, met verskeie Irannese amptenare, óók president Hassan Rouhani, om veiigheid, handel en Amerika se rol in die streek, te bespreek. Die beraad was die eerste ontmoeting tussen die twee lande…

READ MORE

BETOGINGS IN IRAK HERVAT NA INHULDIGING VAN NUWE REGERING

. by

Irakkese betogers het, na maande se samesprekings ’n dooiepunt bereik het, op Saterdag 9 Mei weer die strate van Bagdad en ander suidelike stede ingevaar uit protes teen die nuwe regering van Mustafa al-Kadhimi, wat op Donderdag 7 Mei ingehuldig is. Ondanks Al-Kadhimi se besluite om betogers wat voorheen gevange geneem is, uit die tronk…

READ MORE

ISLAMITIESE STAAT LOODS AANVAL OP IRAKKESE BURGERMAGLEDE

. by

Oorblyfsels van die Islamitiese Staat (IS) in Irak toon tekens van herlewing: Hulle buit die koronavirus-inperkings, onttrekking van koalisietroepe en politieke geskille uit om dodelike aanvalle uit te voer. Die dodelikste aanval tot dusver het in die vroeë oggendure van Saterdag 2 Mei, net noord van Bagdad plaasgevind, wat die lewens van 10 Irakkese soldate…

READ MORE

NOG ’N ANTI-REGERINGSBETOGER DOOD TE MIDDE VAN TOENEMENDE CHAOS IN IRAK

. by

Op Maandag, 10 Februarie, het regeringsamptenare bevestig dat Irakse veiligheidsmagte minstens een  betoger in die suide van die land doodgeskiet het. Betogings teen die regering het hul vyfde maand binnegegaan en is voortgesit ondanks die bedanking van eerste minister Adel Abdul Mahdi in November en die benoeming van Mohammed Allawi as aangewese eerste minister, verlede…

READ MORE