BETOGERS IN MIANMAR EIS DEMOKRASIE IN AANLOOP TOT ASEAN-GESPREKKE

. by

Broenei, die voorsitter van die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies (Asean) het op Maandag 5 April versoek dat ’n vergadering in Jakarta belê moet word om ’n “onderhandelde oplossing” vir die voortdurende onrus in Mianmar te probeer vind. Hierdie versoek deur Broenei is die mees onlangse deur ’n lid van dié vereniging van tien lande, wat…

READ MORE

INDONESIESE KATEDRAAL GERUK DEUR SELFMOORDBOM OP PALMSONDAG

. by

Twintig mense is op 28 Maart in ’n selfmoordbom buite die Sacred Heart of Jesus Cathedral in Makassar, Indonesië, beseer. Die aanval het omstreeks 10:30 Sondagooggend plaasgevind en is deur ’n man en vrou, wat vermoedelik aan die Islamitiese ekstremiste groep Jamaah Ansharut Daulah verbonde was, uitgevoer. Vier veiligheidswagte en verskeie kerkgangers was onder die…

READ MORE

INDONESIË VERBIED VERPLIGTE GODSDIENSTIGE KLEREDRAG IN STAATSKOLE

. by

Na jare se traagheid het die Indonesiese regering uiteindelik gelas dat staatskole nie hulle personeel of leerders mag dwing om kopdoeke of ander godsdienstige kleredrag te dra nie. Die departemente van Onderwys en Kultuur, Binnelandse Sake en Godsdiens het op 3 Februarie ’n gesamentlike ministeriële besluit uitgevaardig ten opsigte van uniforms vir leerders, onderwysers en…

READ MORE