KONFLIK IN ETHIOPIË BEDREIG STABILITEIT IN STREEK

. by

Terwyl konflik in die noordelike deel van Ethiopië steeds toeneem, het Debretsion Gebremichael, Tigray se president, bevestig dat sy weermag die Eritrese stad, Asmara, gebombardeer het. Hoewel hy nie gesê het hoeveel missiele afgevuur is nie, het hy tog bevestig dat sy troepe sowel Eritrese as Ethiopiese magte aan “verskeie fronte” langs Ethiopië se grens…

READ MORE

KONFLIK ESKALEER IN ETHIOPIË SE OPROERIGE TIGRAY-STREEK

. by

Die federale regering van Ethiopië het kommunikasie in die swaar gewapende Tigray-streek op Woensdag, 4 November, afgesny en troepe beveel om op ’n vermeende dodelike aanval op ’n militêre basis aldaar, te reageer. Skermutselings het toegeneem en ongevalle is aan beide kante gerapporteer. Abiy Ahmed, die Ethiopiese eerste minister, het sedertdien verskeie verklarings uitgereik om,…

READ MORE

OPLOSSING VIR RENAISSANCE DAM-DISPUUT BELANGRIK VIR STREEKSVEILIGHEID

. by

Op 26 Junie het Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa, in sy amp as voorsitter van die Afrika-unie (AU), ’n spesiale video-telekonferensie belê om die verwikkelinge rakende die Grand Ethiopian Renaissance Dam (GERD) te bespreek. Daarna het Egipte, Soedan en Ethiopië ooreengekom om ’n Afrika-unie-geborgde komitee van regs- en tegniese kundiges uit dié drie lande te…

READ MORE