LANDE IN ASIË EN STILLE OSEAAN-GEBIED SLUIT WÊRELD SE GROOTSTE HANDELSVERDRAG

. by

Vyftien land in  Asië en die Stille Oseaan-gebied het op 15 November die wêreld se grootste verdrag oor vryhandel, naamlik die Regional Comprehensive Economic Partnership (RCEP), onderteken. Die ooreenkoms sluit die 10 lande wat aan die Association of Southeast Asian Nations (ASEAN) behoort, sowel as China, Japan, Suid-Korea, Australië en Nieu-Seeland, in. Die ooreenkoms sluit…

READ MORE

NÓG PROTESOPTREDE IN LIBANON, TERWYL REGERING POOG OM ’N OPLOSSING VIR EKONOMIESE PROBLEME TE VIND

. by

Op Maandag 27 Januarie het die nuwe Libanese regering, onder leiding van eerste minister Hassan Diab, vergader om ’n begroting, wat aanvanklik deur die vorige regering onder leiding van Saad al-Hariri opgestel is, te bespreek. Sommige partye het die sitting geboikot en aangevoer dat Diab se regering eers sy beleidsverklaring moes voorgelê het om ’n…

READ MORE