FIVE MAJOR HEADLINES OF 2021 AND WHAT THEY MEANT FOR THE CHURCH

. by

By Alex Pollock In this edition of A World in Motion (AWIM), we look at five major headlines from 2021 that played into larger themes currently affecting our world. From political unrest and humanitarian disasters to terror attacks and a continued rise in migration, 2021 presented the Church with many challenges, as well as many…

READ MORE

MISBRUIK EN UITBUITING VAN KINDERS BEREIK KOMMERWEKKENDE VLAKKE

. by

Die Verenigde Nasies se Kinderfonds (Unicef) het Dinsdag 23 November ’n verslag vrygestel wat verklaar dat Wes- en Sentraal-Afrika die hoogste aantal kindersoldate ter wêreld en die meeste minderjarige* slagoffers van seksuele geweld het. Sedert 2016 was daar ’n toename in konflik wat daartoe gelei het dat minstens 21,000 kinders deur regeringsmagte en gewapende groepe…

READ MORE

CHILD EXPLOITATION AND ABUSE AT ALARMING LEVELS

. by

On Tuesday 23 November, the United Nations Children’s Fund (UNICEF) released a report stating that West and Central Africa has the highest number of child soldiers in the world and the most underage* victims of sexual violence. Since 2016, there has been an escalation in conflict resulting in at least 21,000 children being recruited by…

READ MORE

WORLD LEADERS TAKE DRASTIC MEASURES IN RESPONSE TO NEW OMICRON VARIANT

. by

On Friday 26 November, the World Health Organisation (WHO) designated the COVID-19 variant B.1.1.529 – named ‘Omicron’ – a variant of concern, based on the advice of WHO’s Technical Advisory Group on Virus Evolution (TAG-VE), who found that Omicron has several mutations that may impact its behaviour. While the variant is commonly dubbed “the South…

READ MORE

WÊRELDLEIERS NEEM DRASTIESE STAPPE IN REAKSIE OP NUWE OMIKRON-VARIANT

. by

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het Vrydag 26 November die COVID-19-variant B.1.1.529 – genaamd “Omikron” – as “’n kommerwekkende variant” bestempel. Die stelling is gebaseer op die advies van die WGO se Technical Advisory Group on Virus Evolution (TAG-VE), wat bevind het dat Omikron verskeie mutasies het wat sy gedrag kan beïnvloed. Alhoewel die variant in die…

READ MORE

AFGHAANSE ASIELSOEKERS VASGEVANG IN AGTERSTAND IN GOEDKEURINGSPROSES

. by

Volgens Amerikaanse federale amptenare het ’n geraamde 28,000 (soos op 20 November) Afghane, om humanitêre redes, vir tydelike toelating tot Amerika aansoek gedoen. Die toename in spesiale humanitêre visums hou verband met die Taliban se oorname van Afghanistan. Slegs sowat 100 aansoeke is egter tot dusver goedgekeur. Immigrante- ondersteuningsgroepe het hul kommer uitgespreek oor die…

READ MORE

TERREURVERDAGTES DOODGESKIET EN AANGEKEER IN VERBAND MET BOMAANVALLE IN KAMPALA

. by

Ugandese veiligheidsdienste het Maandag 22 November berig dat sewe verdagtes al doodgeskiet en soveel as 106 ander aangekeer is in die voortgesette ondersoek om terreurverdagtes, wat verband hou met die driedubbele selfmoord-bomaanvalle op 16 November in Uganda se hoofstad, Kampala, aan te keer. Vier van die vermeende terroriste is deur teenterrorisme-beamptes in die weste van…

READ MORE

AFGHAN ASYLUM-SEEKERS STUCK IN APPROVAL BACKLOG

. by

As of Saturday 20 November, according to US federal officials, an estimated 28,000 Afghans have applied for temporary admission to the US for humanitarian reasons. The surge in special entry humanitarian visas came just as the Taliban recaptured Afghanistan. However, only about 100 have thus far been approved. Immigrant support groups have expressed their concern…

READ MORE

TERROR SUSPECTS KILLED AND ARRESTED IN CONNECTION WITH BOMBINGS IN KAMPALA

. by

On Monday 22 November, Ugandan security services reported that up to seven suspects had been killed and as many as 106 others detained in the ongoing operation to combat terror suspects connected to the 16 November triple suicide bombings in Uganda’s capital, Kampala. Four of the killed suspected terrorists were shot by counterterrorism officers in…

READ MORE