KONFLIK IN ETHIOPIË BEDREIG STABILITEIT IN STREEK

. by

Terwyl konflik in die noordelike deel van Ethiopië steeds toeneem, het Debretsion Gebremichael, Tigray se president, bevestig dat sy weermag die Eritrese stad, Asmara, gebombardeer het. Hoewel hy nie gesê het hoeveel missiele afgevuur is nie, het hy tog bevestig dat sy troepe sowel Eritrese as Ethiopiese magte aan “verskeie fronte” langs Ethiopië se grens…

READ MORE

LANDE IN ASIË EN STILLE OSEAAN-GEBIED SLUIT WÊRELD SE GROOTSTE HANDELSVERDRAG

. by

Vyftien land in  Asië en die Stille Oseaan-gebied het op 15 November die wêreld se grootste verdrag oor vryhandel, naamlik die Regional Comprehensive Economic Partnership (RCEP), onderteken. Die ooreenkoms sluit die 10 lande wat aan die Association of Southeast Asian Nations (ASEAN) behoort, sowel as China, Japan, Suid-Korea, Australië en Nieu-Seeland, in. Die ooreenkoms sluit…

READ MORE

CONFLICT IN ETHIOPIA THREATENS REGIONAL STABILITY

. by

Tigray President Debretsion Gebremichael has confirmed his forces’ bombing of the Eritrean city of Asmara, as the conflict in the northern region of Ethiopia continues to escalate. While he did not say how many missiles were fired, he did say his troops were fighting both Eritrean and Ethiopian forces on “several fronts” along the Ethiopian…

READ MORE

ASIA-PACIFIC COUNTRIES FORM WORLD’S LARGEST TRADING BLOC

. by

On 15 November, 15 Asia-Pacific countries formed the world’s largest free-trade bloc, the Regional Comprehensive Economic Partnership (RCEP). The agreement includes the 10 nations that make up the Association of Southeast Asian Nations (ASEAN) as well as China, Japan, South Korea, Australia, and New Zealand. The agreement excludes the United States, as tensions between China…

READ MORE

INFOGRAPHICS

. by

View latest infographics HERE Share on: WhatsApp

READ MORE

18 NOVEMBER ’20 | PRAY FOR CENTRAL AMERICA & THE CARIBBEAN

. by

Dear prayer partners, On Sunday 15 November, Hurricane Iota (the season’s 13th Hurricane) strengthened to a Category 2 storm with winds reaching 160km/h. According to the National Hurricane Centre, it is expected to reach a Category 4 by the time it is forecasted to make landfall in north-eastern Central America. Hurricane Eta has wreaked havoc…

READ MORE
18Nov20-Sentraal Amerika & Karib_Afr
PFN

18 NOVEMBER ’20 | BID VIR SENTRAAL-AMERIKA & DIE KARIBIESE STREEK

. by

Liewe gebedsvriende Orkaan Iota (die dertiende orkaan van die seisoen) het Sondag 15 November tot ’n kategorie 2-storm met winde wat 160 km/h bereik het, versterk. Volgens die National Hurricane Center word verwag dat dit tot ’n kategorie 4-storm sal toeneem teen die tyd dat dit die land (die noordoostelike deel van Sentraal-Amerika) bereik. Orkaan…

READ MORE

JOE BIDEN WINS US ELECTIONS AFTER RECORD VOTER TURNOUT

. by

By Alex Pollock Former Vice President Joe Biden has been elected the 46th president of the United States, narrowly emerging victorious from a contentious White House campaign that stretched days past election night, as vote tallies in several swing states were slowed by an unprecedented surge in mail-in ballots…And with his victory, his running mate,…

READ MORE

KONFLIK ESKALEER IN ETHIOPIË SE OPROERIGE TIGRAY-STREEK

. by

Die federale regering van Ethiopië het kommunikasie in die swaar gewapende Tigray-streek op Woensdag, 4 November, afgesny en troepe beveel om op ’n vermeende dodelike aanval op ’n militêre basis aldaar, te reageer. Skermutselings het toegeneem en ongevalle is aan beide kante gerapporteer. Abiy Ahmed, die Ethiopiese eerste minister, het sedertdien verskeie verklarings uitgereik om,…

READ MORE

GEOPOLITIESE WORSTELING IN DIE STRATEGIESE KASJMIR-STREEK VAN GILGIT-BALTISTAN

. by

Gilgit-Baltistan se twee miljoen inwoners gaan op 15 November na die stembus om lede vir hulle wetgewende vergadering te kies. Dié liggaam, wat hoofsaaklik regstreeks onder Pakistanse beheer is, het tans minimale regte. Gedurende ’n besoek aan dié skilderagtige, noordelike streek van Gilgit-Baltistan, wat as poort na China dien, het Imran Khan, Pakistan se eerste…

READ MORE