JUST A MINUTE: EMBRACING COURAGEOUS CONVERSATIONS

. by

by Gustav Krös Living in South Africa, you know the next race-related news story is never far away. Our country is known the world over for our race relations. Firstly, for our apartheid government system that was in place from 1948 and phased out during the early 1990s, but also for the peaceful transition from…

READ MORE

AMERIKA KONDIG BYNA $1 MILJARD SE HULP VIR SIRIË, SUID-SOEDAN EN DIE SAHEL AAN

. by

Tydens die VN se Algemene Vergadering wat Donderdag,  24 September, in New York plaasgevind het, het Stephen Biegun, die adjunk minister van buitelandse sake, aangekondig dat Amerika ongeveer $960 miljoen se humanitêre hulp aan onder meer Sirië (meer as $720 miljoen), Suid-Soedan ($108 miljoen) en die Sahel-streek in Afrika ($152 miljoen), gaan stuur. Die hulp…

READ MORE

IRAK EN IRAN KOM IN HOËVLAK SAMESPREKINGS OOREEN OM BANDE TE VERSTERK

. by

Irak en Iran het ooreengekom om na beter bilaterale betrekkinge te streef. Dít volg op samesprekings tussen die Irakkese minister van buitelandse sake, Fuad Hussein, met verskeie Irannese amptenare, óók president Hassan Rouhani, om veiigheid, handel en Amerika se rol in die streek, te bespreek. Die beraad was die eerste ontmoeting tussen die twee lande…

READ MORE

IRAQ AND IRAN AGREE TO BOOST TIES IN HIGH-LEVEL MEETINGS

. by

Iraq and Iran have agreed to strive for improved bilateral relations as Iraqi Foreign Minister Fuad Hussein met with several Iranian officials, including President Hassan Rouhani, to discuss security, trade, and the role of the United States in the region. The summit was the first meeting between the two nations since July. The July meeting…

READ MORE

U.S. ANNOUNCES ALMOST $1 BILLION IN AID TO SYRIA, SOUTH SUDAN, AND THE SAHEL

. by

On Thursday 24 September, Deputy Secretary of State Stephen Biegun announced, at the UN General Assembly in New  York, that the US would send approximately $960 million in humanitarian aid to countries, including Syria (over $720 million), South Sudan ($108 million), and the Sahel region of Africa ($152 million). The aid to Syria will go…

READ MORE

INFOGRAPHICS

. by

View latest infographics HERE Share on: WhatsApp

READ MORE
30Sep20-Armenië & Azerbeidjan_Afr
PFN

30 SEPTEMBER ’20 | BID VIR AZERBEIDJAN & ARMENIË

. by

Liewe gebedsvriende Die voortslepende spanning tussen Azerbeidjan en Armenië het Sondag, 27 September, gelei tot openlike konflik in die betwiste Nagorno-Karabach-streek. Dié hewige botsings het vrese laat ontstaan ​​dat die geskil weer in ’n oorlog sal ontaard. Armenië het krygswet afgekondig en sy weermag aangesê om te mobiliseer; Azerbeidjan het dieselfde gedoen. Die partye beskuldig…

READ MORE

30 SEPTEMBER ’20 | PRAY FOR AZERBAIJAN & ARMENIA

. by

Dear prayer partners, On Sunday 27 September, ongoing tensions led to open conflict between Azerbaijan and Armenia in the disputed Nagorno-Karabakh region. The heavy clashes stoked fears that the dispute could spiral once again into a war. Armenia declared martial law and ordered its military to mobilise and Azerbaijan followed suit by also ordering the…

READ MORE

US UNVEILS NEW IRAN SANCTIONS TARGETING ARMS SALES

. by

By Donnelly McCleland and Dr Daniel Shayesteh The US has imposed new sanctions on Iran after other powers rejected its demand to reinstate UN measures that were lifted under a 2015 nuclear deal. US President Donald Trump issued an executive order that opens up foreign governments and companies to economic penalties if they sell weapons…

READ MORE

LIBANON-KRISIS VERDIEP TERWYL LEIERS FAAL OM REGERING SAAM TE STEL

. by

Libanese leiers het nie daarin geslaag om ’n kabinet te vorm nie – die Frans-gegewe sperdatum vir die afhandeling van dié proses, het middel September verstryk. Die huidige president, Michel Aoun, beskou dit as ’n bron van kommer indien daar nie binnekort ’n regering saamgestel word nie. Hy het voorgestel dat sektariese kwotas in die…

READ MORE